1887

n Die Kerkblad - Wonga Park Christian Reformed Church word 25 jaar : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wonga Park Christian Reformed Church in Melbourne, Australië herdenk vanjaar 25 jaar van God se verbondstrou. Op Sondag 19 Junie 2005 het hierdie gemeente dankbaar terug gekyk op 25 jaar van seëninge van die Here. Gedurende 1980 het Wonga Park (toe bekend as Ringwood) van die CRC Box Hill afgestig. Vir etlike jare is eredienste in gehuurde geboue gehou, maar reeds op 21 Junie 1997 is 'n ultramoderne gebouekompleks in gebruik geneem. Die terrein is in 'n pragtige landelike omgewing geleë - iets uitsonderliks vir 'n stadsgemeente.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56803
2005-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error