1887

n Die Kerkblad - Gereformeerd wees is beslis relevant! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die jaarkongres van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Nasionaal het 2 tot 3 Augustus 2005 te Potchefstroom plaasgevind. Die kongrestema was bepaal as "Gereformeerd wees - relevant!", wat dan deur verskillende sprekers in hulle voordragte oor die twee dae toegelig is. Die kongres was so gestruktureer dat dit uit vier plenêre sessies (voordragte wat al die kongresgangers bygewoon het) en 15 parallelle sessies (elke keer vyf in dieselfde tydgleuf) bestaan het, waarvan die kongresgangers gevolglik een uit elk van die drie tydgleuwe kon bywoon.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56806
2005-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error