1887

n Die Kerkblad - Transoranje Instituut groet ds. P.J.L. du Plessis : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. PJL (Pieter) du Plessis was vir ongeveer 18 jaar aktief betrokke by TOIBO. Stil maar met krag en waardigheid het hy die GKSA verteenwoordig. Na ds. Pieter se onlangse emeritering het die GKSA-deputate van die Instituut op 25 Augustus 2005 van ds. Pieter afskeid geneem. Graag wil die deputate ook aan elke lidmaat dankie sê wat 'n bydrae maak tot die finansiële voortbestaan van die Instituut. U dra mildelik by. Die Here seën die werk wat gedoen word. Kinders met spesiale onderwysbehoeftes se las word ligter.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56807
2005-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error