1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde onderwys ... wonderlike vordering : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In November kom al die partikuliere sinodes van die Gereformeerde Kerke byeen. Waarskynlik sal by almal die onderwerp van gereformeerde onderwys op die een of ander manier ter sprake kom. Hier volg 'n bietjie agtergrondinligting. Dit is nou byna drie jaar gelede dat Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys (Arso) met sy boekprojek begin het: om deeglike, voluit gereformeerde skoolboeke vir alle vakke en alle grade beskikbaar te stel. Die begin was stadig en onseker. Vandag is hierdie en ander projekte volstoom aan die gang.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56808
2005-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error