1887

n Die Kerkblad - Ek kom niks kort nie ... : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Here, my Herder, versorg my so dat ek altyd in elke omstandigheid alles het wat ek werklik nodig het. So kan ons die betekenis van die herder/ kudde-metafoor in die Bybel saamvat. Die rykdom van hierdie metafoor kan soos volg kortliks beskryf word: Die skape behoort aan die Here Die kudde is God se eiendom en Hy het vaste voorskrifte hoe sy kudde hanteer moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56814
2005-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error