
Full text loading...
In hierdie uitgawe van Die Kerkblad het u waarskynlik reeds baie gelees oor die gebruik van metafore in die Bybel. U het ook gesien dat Paulus in sy briewe graag die metafoor van 'n liggaam gebruik om na die kerk te verwys. Sy eerste brief aan die Korintiërs is 'n voorbeeld hiervan. In 1 Korintiërs 12:27 sê hy vir die kerk in Korinte: "Julle is die liggaam van Christus."
Article metrics loading...