1887

n Die Kerkblad - Oudste leraar oorlede

Volume 108, Issue 3180
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 3 September is die oudste predikant in die GKSA, ds Dirkie van der Walt, in die ouderdom van 91 jaar en 9 maande in Pretoria oorlede. Hy is op 7 September in die Pretoria-Oos begraafplaas te ruste geê. Hy het 'n ryk en vol lewe en bedieningstyd gehad. Graag dra ons hiermee ons innige meegevoel aan sy vrou Rika en familie oor en wens hulle die ryke troos van die Gees van die Here toe. Mag hulle sy bystand op 'n besondere wyse ervaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56822
2005-10-01
2017-02-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error