1887

n Die Kerkblad - Duitse Calvynnavorser werk saam met Suid-Afrikaanse teoloë : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Wilhelm Neuser van die Universiteit van München, Duitsland, het 'n spesiale lesing oor die stand van Calvynnavorsing aan die Fakulteit Teologie van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gelewer. Dit was op die vooraand van die UV se 2005-Lentegradeplegtigheid waartydens prof. Neuser 'n eredoktorsgraad in Teologie sou ontvang. Prof. Neuser was 'n stigterslid van die Internasionale Kongres vir Calvynnavorsing in 1972. Sedertdien is hy nog steeds aktief besig met navorsing. As teken van sy voortgesette navorsingsywer vir Calvyn se werk is die finansiële bydrae wat prof.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56834
2005-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error