1887

n Die Kerkblad - Motivering van Redaksie van : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Na onderlinge oorlegpleging het ons redaksie besluit om nie die versoek te kan inwillig nie. Ons sou bitter graag daaraan meewerk, soos die Psalmvers dit besing: "Hoe goed is dit - 'n huis vol lieflikhede! - dat broeders woon in onverstoorb're vrede ..." (Ps 133:1a, berymd). Tot ons groot smart woon ons lankal in die verband van die Gereformeerde Kerke nie meer in onverstoorb're vrede saam nie. Die kloof tussen die behoudendes en dié wat verandering en vernuwing voorstaan het gaandeweg groter geword en ná die jongste Sinode (2003) as gevolg van besluite wat daar geneem is, byna breekpunt bereik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56841
2005-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error