1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. Carools Reinecke

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Carolus Johannes Reinecke is op 21 Desember 1941 op Krugersdorp gebore. Hy is getroud met Drienie, dogter van wyle ds. en mev. AA Venter, en hulle het drie dogters, een seun en drie skoonseuns. Prof. Reinecke het sy onderwys ontvang aan die Hoërskool Piet Potgieter op Potgietersrus. In 1960 begin sy voltydse studies aan die Puk in die Natuurwetenskappe waar hy die M.Sc in Fisiese Chemie behaal. Hy studeer vanaf 1966 tot 1968 aan die Rijksuniversiteit in Leiden, Nederland, vir sy doktorsgraad in Biochemie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56851
2005-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error