1887

n Die Kerkblad - Gereformeerd wees ... is dit relevant? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Inleidende opmerkings Wanneer ons praat van gereformeerd wees, dan praat ons van 'n bepaalde lewensbeskouing. 'n Lewensbeskouing wortel in 'n religieuse grondmotief en bied beginsels waarvolgens mense moet leef. In 'n lewensbeskouing hang leer en lewe dus ten nouste saam. Oor wanneer 'n lewensbeskouing relevant is kan verskillend geoordeel word. Aan die een kant word geoordeel dat 'n lewensbeskouing relevant is wanneer dit die mens vandag aanspreek, dit wil sê wanneer mense hoor wat hulle graag wil hoor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56852
2005-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error