1887

n Die Kerkblad - Uitdagings vir Afrika : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat hieronder volg is nie bedoel om die mense van Afrika (Afrikane) in 'n slegte lig te stel nie, maar moet eerder gesien word as 'n nadenke oor die groot uitdagings waarvoor ons kontinent, insluitend Suid-Afrika, te staan gekom het en waar die kerk 'n baie belangrike funksie moet vervul. Wat ek hier skryf, vloei voort uit uitgebreide leeswerk oor Afrika, uit persoonlike besoeke asook kontakte tot op hede. Dat Afrika vandag in groot sosiale, politieke, ekonomiese en geestelike nood verkeer, is algemeen bekend. Die vraag ontstaan: Waarom is dit so?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56853
2005-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error