1887

n Die Kerkblad - Kerk en koninkryk : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vraag na God is belangriker as die vraag na die kerk - het iemand tereg opgemerk. Bygesê dat die vraag na die kerk nie onbelangrik is nie. Juis die groot kerkhervormer Johannes Calvyn het ons aandag gevestig op die onderskeid tussen geloof in en geloof aan, wat ons in die bekende Apostoliese Geloofsbelydenis aantref. Hy onderskei duidelik tussen glo in God (credo in Deum) en glo aan die kerk (credo ecclesiam; letterlik: glo die kerk).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56854
2005-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error