1887

n Die Kerkblad - Elandspoort se "wonderwerk"! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 1 Junie 2005 het die Gereformeerde Kerk Elandspoort met 'n projek begin genaamd "Sêmeion" ("sêmeion" beteken "wonderwerk"). Die Sêmeion-huis is eerstens 'n veiligheidshuis gekoppel aan hierdie gemeente. Hier word tot ses kinders in 'n plek van veiligheid geplaas nadat hulle weens misbruik en ander redes van hulle ouers verwyder is. Twee huisouers is aangestel om hierdie kinders te versorg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56862
2005-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error