1887

n Die Kerkblad - Rustenburg plant gedenkbome : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Rustenburg se 1859-Gereformeerde Kerk het alreeds op 19 Augustus 2005 'n boomplantingsdag gehou. Ds. Koos Vorster en oudl. Doep du Plessis het elkeen 'n boompie geplant wat historiese betekenis het. Ds. Venter het 'n Franse wilgerboompie geplant wat 'n nasaat is van die oorspronklike ou wilgerboom wat langs Napoleon Bonaparte se graf op St. Helena-Eiland staan. Die oorspronklike voortplantingsmateriaal is uitgesmokkel deur 'n Boere-krygsgevangene kort na die einde van die Anglo-Boereoorlog.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56863
2005-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error