1887

n Die Kerkblad - Gratis Bybels vir die armes : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) gaan Bybels en Bybelgedeeltes ten bedrae van bykans R1 miljoen gratis aan kerke en Christelike organisasies beskikbaar stel. Hierdie besluit is tydens die Nasionale Raadsvergadering van die BSA op 18 Augustus geneem. Dié Bybels en Bybelgedeeltes sal oor 'n tydperk gratis beskikbaar gestel word op voorwaarde dat dit op 'n verantwoordelike wyse versprei word en nie verkoop sal word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56865
2005-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error