1887

n Die Kerkblad - Ds. G.B.C. Bester 14 Julie 1932 - 14 Desember 2002 : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Gert is op 'n plaas naby Trichardt gebore. Ná sy laerskooldae is hy na Ben Viljoen Hoërskool op Groblersdal waar hy in 1951 matrikuleer. Daarna het hy by die Oos-Transvaalse Koöperasie te Bethal gaan werk. Ds. LS Kruger, wat later jare sy mentor en vriend was, inspireer hom om vir predikant te gaan studeer. Hy voltooi sy studies in 1958. Hy trou met Anita Brits.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56869
2005-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error