1887

n Die Kerkblad - Kuratore doen verslag : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Kuratore het die verantwoordelike maar ook heerlike taak om oor 'n driejaartermyn baie nou betrokke te wees by die Teologiese Skool Potchefstroom (TSP). Tydens elke Nasionale Sinode word 'n groep kuratore aangewys verteenwoordigend van al die partikuliere sinodes. Saam met die twee predikante uit die Sinode Middellande is daar 17 kuratore. Die Kuratore se taak is om toesig te hou oor die opleiding van Gereformeerde predikante. Die afgelope termyn - 2003 tot 2006 - was in vele opsigte uitdagend en sensitiewe sake moes hanteer word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56872
2005-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error