1887

n Die Kerkblad - Welwillendheidsdag : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Welwillendheidsdag, 26 Desember, staan in die Engelse wêreld bekend as "Boxing Day". Oor die ontstaan van "Boxing Day" is daar groot onsekerheid. Heelwaarskynlik het dit in Engeland ontstaan gedurende die Middeleeue. Sommige skryf dat die dag ontstaan het toe dit van bediendes verwag is om op Kersdag te werk. As die bediendes dan die volgende dag gereedmaak om na hulle gesinne te gaan, het hulle werkgewers aan hulle "gift boxes" gegee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56875
2005-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error