1887

n Die Kerkblad - Versoeningsdag? : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die wêreld het die kerk genooi: "Kom vier op 16 Desember saam met ons Versoeningsdag!" Wat 'n fantastiese geleentheid! Dis 'n uitnodiging om met beide hande aan te gryp. Ons, die kerk, weet mos wat versoening is. Ons hele bestaan is aan versoening te danke. Ons hele boodskap gaan oor versoening. Ons het 'n visie op versoening - veel breër en dieper as wat die wêreld ooit kan hê.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56876
2005-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error