1887

n Die Kerkblad - Kerke in Brittanje sterf stadige dood

Volume 108, Issue 3183
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kerke in Brittanje is besig om te sterf. Navorsers voorspel in 'n studie wat pas gepubliseer is dat slegs sowat 2% van die land se bevolking in 2040 nog eredienste sal bywoon. As die huidige tendens voortduur, sal kerkbywoning volgens dié land se Christelike Navorsingsorganisasie die volgende drie dekades met rasse skrede daal, terwyl die Moslemgeloof 'n bloeitydperk beleef. Na raming sal daar in 2040 byna twee maal soveel Moslems op Vrydae in moskees aanbid as die aantal Christene wat Sondae eredienste bywoon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3183/EJC56892
2006-01-01
2017-05-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error