1887

n Die Kerkblad - 'n Hand in Mosambiek : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

The Leprosy Mission International (TLMI) werk al sedert 1994 in Cabo Delgado-provinsie, in noordoos-Mosambiek. TLMI is 'n internasionale sendingorganisasie wat fokus op mense wat deur melaatsheid geaffekteer is. Die organisasie poog om op 'n multidissiplinëre wyse die totale menswees van mense wat deur melaatsheid geaffekteer is, te normaliseer. Byna twee jaar gelede het die Geref. Kerk Vleuels (Bloemfontein) ons uitgestuur om as een van hulle "hande" hier te werk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3183/EJC56898
2006-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error