1887

n Die Kerkblad - Filadelfia Opleidingsentrum in Christelike Pastorale Berading : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is reeds 12 jaar sedert Filadelfia Hulpverlening in Bloemfontein op beskeie wyse begin het met ondersteuningsgroepe vir dames wat spanning en depressie het. Sedertdien het die Here op wonderbaarlike wyse vooruitgetrek en jaarliks nuwe diensterreine toegevoeg. Die behoefte aan opleiding van leke-beraders het vroeg reeds duidelik geblyk. Met die samestelling van kursusmateriaal (wat tans die eerstejaar Sertifikaatkursus in Pastorale Hulpverlening is) het die opleidingsbeen van Filadelfia 'n aanvang geneem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3183/EJC56900
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error