1887

n Die Kerkblad - Cassie Venter ... kollega en geloofsvriend : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Casper Jan Hendrik Venter is op 26 Februarie 1940 in Postmasburg gebore as oudste kind van Casper en Annie Venter. Hy getuig self dat hy as skoolkind en katkisant geslyp is deur proff. PW Buys en Benoon Duvenage wat albei predikante in dié gemeente was. Sy moeder leef nog en stel steeds op die rype ouderdom van 93 intens belang in Cassie se lewe. Vir Cassie is dit prioriteit om gereeld by sy verswakte moeder te kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3183/EJC56906
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error