1887

n Die Kerkblad - Is die probleme regtig opgelos? Sinodale worstelinge in Nederland : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar twis in die kerke is, word sinodes kerk-politieke arenas. Dit kan gesien word aan die geskarrel met mosies oor onbenullighede, oor kommas en punte in tekste en beroepe op lang vervloë sinodebesluite. Wat in goeie gereformeerde taal bekend staan as "middelmatige" sake word dan hoofsake. Onderliggend is daar 'n groter siekte, maar daardie kwaal word sorgvuldig negeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3184/EJC56925
2006-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error