1887

n Die Kerkblad - Cachet Eerstejaarskamp 2006 : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 16 Januarie 2006 het Cachetgemeente 156 broers en susters in die geloof bygekry!!! Cachet Eerstejaarskamp 2006 het afgeskop met 'n reeks aktiwiteite wat die eerstejaars toegerus het vir die studentelewe wat vir hulle voorlê. Die doel van die kamp was en is nog steeds om eerstejaars en studente as gelowiges toe te rus vir al die eise en uitdagings van die kampuslewe. Om baie vriende te maak en 'n hegte groepsgevoel te bou sodat hulle saam as bekendes hulle koers op kampus kan vind.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3185/EJC56940
2006-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error