
Full text loading...
Die tema "Die pad van die GKSA vorentoe", waaroor enkele skrywers deur die Redaksie van Die Kerkblad gevra is om 'n bydrae te lewer, is waarskynlik 'n tema of onderwerp wat ontstaan het na aanleiding van duidelike spanninge en verskil van mening in die GKSA, soos veral na vore gekom het in die laaste twee of drie sinodes.
Article metrics loading...