1887

n Die Kerkblad - Wanneer ander jou afkraak en beledig : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Moslems oor die wêreld is in opstand vanweë spotprente van hulle profeet Mohammed wat in Europese koerante verskyn het. 'n Spotprent se doel is om 'n bepaalde eienskap of optrede te (oor)beklemtoon en daardeur kommentaar te lewer op aktuele sake. 'n Spotprent is gewoonlik nie pret vir die een met wie gespot word nie, maar die meeste mense wat dit sien, snap die punt wat daardeur gemaak word, omdat dit iets van die waarheid van die gebeure uitlig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3185/EJC56954
2006-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error