
Full text loading...
Lesers wat die pas gepubliseerde boek van prof. Tjaart van der Walt, "Die Messias het gekom", aangekoop het, kon opgemerk het dat die vrae by hoofstuk 9 (bladsy 107) in die boek ontbreek. U kan navraag doen by die Admin Buro (tel. 018 297 3986) om die inligting te verkry.
Article metrics loading...