1887

n Die Kerkblad - God se seënende teenwoordigheid : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n pragtige gebed om vir jouself en vir die kerk van die Here te bid. Dat Hy ons genadig sal wees. Dat Hy ons nie volgens ons verdienste sal vergeld nie. Dat Hy, wie se Woord skeppingsmagtig is, die goeie wat Hy belowe in ons lewe, sal laat gebeur. Dat Hy sy aangesig oor ons sal laat skyn. Dat Hy met genoeë, instemmend na ons sal kyk. Meer as kyk, dat Hy sal bepaal en sal bestuur wat vir Hom aangenaam is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3185/EJC56960
2006-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error