1887

n Die Kerkblad - Historiese deurbraak vir eenheid onder gereformeerdes : ander

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kerkeenheid onder gereformeerde kerke wêreldwyd het 'n reuse tree vorentoe gegee nadat die twee grootste wêreldorganisasies van gereformeerde kerke aanbeveel het om een liggaam te vorm. Dié organisasie sal bekendstaan as die "Wêreld Gereformeerde Gemeenskap" en sal sowat 87 miljoen Protestante verteenwoordig. Die eenparige aanbeveling is gemaak toe verteenwoordigers van die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke (WBGK) en die Gereformeerde Ekumeniese Raad (GER) onlangs vergader het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56967
2006-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error