1887

n Die Kerkblad - Bybelgenootskap verhuis na 185 jaar uit middestad van Kaapstad : ander

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Na 'n teenwoordigheid van 185 jaar in die middestad van Kaapstad, het die Bybelgenootskap van Suid-Afrika wat in 1820 gestig is, se hoofkantoor aan die begin van Maart na 'n gebou in Edwardstraat, Bellville, naby die Tygervallei- winkelsentrum, verhuis. Die stigtingsvergadering van die Bybelgenootskap is in 1820 in Tuynhuys gehou. Die Nasionale Raad van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het op 16 Februarie 2006 vir die laaste keer by die huidige Bybelhuis in Kaapstad vergader. Die afgelope 32 jaar (sedert 1974) is die Genootskap se hoofkantoor te Anton Anreith-Arkade 15, Roggebaai, geleë.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56968
2006-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error