1887

n Die Kerkblad - Diakenkonferensie in Namibië : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Saterdag 25 Februarie 2006 was 'n heerlike koel, bewolkte dag in Windhoek nadat dit die vorige dag hard en deurdringend gereën het. 'n Groepie diakens uit die gemeentes van Walvisbaai, Okahandja, Gobabis en Windhoek-Suid het in die Deo Gloria Sentrum van Windhoek-Suid saamgetrek om mekaar beter te leer ken en te besin oor ons dienswerk in die kerk van Christus. Terwyl die registrasie aan die gang was, het almal gesmul aan die heerlike koffie en beskuit.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56969
2006-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error