1887

n Die Kerkblad - Dr. Johannes Postma : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Baie geliefde en hoogs begaafde dienskneg van die Here het op 4 Desember 2005 in die rype en geseënde ouderdom van 90 jaar ons vooruitgegaan. Die Postma-van is nie onbekend in die geskiedenis van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika nie. Sedert die stigting in 1859 het hierdie familie diep spore in die kerk getrap. Dr. Johannes Postma is gebore op 22 Mei 1915 as seun van die bekende prof. Ferdinand Postma (Rektor van die PU vir CHO en op sy beurt kleinseun van ds. Dirk Postma, stigter van die GKSA).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56974
2006-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error