1887

n Die Kerkblad - Sinodale worstelinge in Nederland : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vorige artikel het gehandel oor die besluite van die Gereformeerde Kerke Vrijgemaakt (GKV) in Nederland ten aansien van huweliksverbrokkeling en egskeiding. Die jarelange selfgemaakte isolasie waarin hierdie kerk homself geplaas het (ware kerk-idee, eie skole, eie vakbonde, eie koerant, eie alles) is vinnig besig om iets van die verlede te word. Die nuwe, opkomende geslag kyk na buite, oor die kerkmure heen. Nuwe invloede is duidelik sigbaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56980
2006-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error