1887

n Die Kerkblad - Waar kom Gekkedag (1 April) vandaan? : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

1 April, Gekkedag, ken ons eintlik na sy Engelse naam: "April Fool's Day." Daar is seker baie lesers wat sal kan getuig van poetse wat hulle al op 1 April moes verduur. 'n Dagblad soos Beeld het jaarliks een of ander opspraakwekkende berig waarin 'n skokkende gebeurtenis die bloeddruk van die lesers hemelhoog opstoot, totdat op bladsy 2 of 3 van die koerant bekendgemaak word dat dit sommer 'n April-poets was en nie waar is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56981
2006-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error