1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. Paul de Bruyn

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paulus Jacobus de Bruyn is op twee dae na op die laaste dag van die jaar van die groot droogte, 1933, in die Rustenburgdistrik gebore. In 1951 matrikuleer hy aan die Potchefstroomse Gimnasium, waarna hy aan die PU vir CHO inskryf vir teologiese studie. In 1954 behaal hy die BA-graad en in 1958 die ThB-graad met lof. Aan die einde van sy studentetyd is Paul de Bruyn getroud met Lina Smit. Uit die huwelik is vyf kinders gebore - drie dogters en twee seuns.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56988
2006-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error