1887

n Die Kerkblad - Meegevoel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Redaksie van Die Kerkblad het met groot leedwese kennis geneem van die oorlye van ds. Drikus Buys (emeritus van Krokodilrivier) en ds. Vos Venter (emeritus van Pietersburg). Ons roep graag ons broeders se vrugbare bedieningstyd in dankbare herinnering en bid hulle dierbares die troos en bystand van die Here toe. Mag sy genade vir julle altyd genoeg wees. Ons hoop om by 'n latere geleentheid meer uitgebreid oor ons broeders se bediening verslag te doen. - Red.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56991
2006-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error