1887

n Die Kerkblad - Tevergeefs - nie tevergeefs nie : oordenking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar hang iets soos 'n sluier oor Psalm 127. Wie is die digter? Ons kan lees: van Salomo of vir Salomo. Ons weet koning Salomo was 'n bouer, 'n argitek. Hy het die tempel en paleise gebou. Hy het vestingstede gebou wat bewaak, beskerm moes word. Dit lyk dus of Salomo hierdie psalm gedig het. Ander Skrifverklaarders sê weer: Dit moet sy vader Dawid wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56993
2006-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error