1887

n Die Kerkblad - O, die pyn in die nek! : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soms dink lidmate die preekstoel is'n veilige, rustige en gemaklikeplek. Die dominee skans homheerlik daarop af, en asof vanuit 'nloopgraaf skiet hy die Woord van Godsoos pyle af op die gemeente, pyle watpyne veroorsaak vir almal wat sit enluister. Daar op die preekstoel kan hylekker wegkruip en die sweep van dieWoord laat klap, want hy is daaronaantasbaar.Wat die lidmate nie weet nie, is hoeveelpyn en sweet die dominee op daardiepreekstoel moet verduur. Voordat dieWoord die gemeente seermaak, het dithom al klaar seergemaak in diestudeerkamer toe die preek gebore is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC56999
2006-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error