1887

n Die Kerkblad - Simonsoord : verblyf vir nieselfversorgende persone : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Simon is 'n serebraal- en verstandelik gestremde jong man van 19jaar oud. Die aard van sy gestremdheid is so dat hy vir die res vansy lewe van ander afhanklik gaan wees vir versorging. Hy is tans 'nleerling van die ES le Grange-skool in Potchefstroom.Die vraag oor wat met Simon in die toekoms gaan gebeur, bly 'nvraag sonder 'n antwoord. Daar is nie in Potchefstroom permanenteverblyfmoontlikhede vir mense met soortgelyke gestremdhede asSimon nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57006
2006-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error