1887

n Die Kerkblad - Geref. Kerk Kleinmond stig af : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerdes in Kleinmond voel die hand vandie Here kennelik naby ons. Ons lidmatetal het van negein 1988 tot 60 in 2006 toegeneem. Tans is hier 31 besoekpunte,54 belydende en ses dooplidmate wat in vyfwyke verdeel is.Die bedieningsgebied van Kleinmond sluit in Rooi-Els, Pringlebaai, Bettysbaai, Kleinmond en Caledon.Kleinmond en omstreke is deurdie Klassis Boland in 1979vanaf Worcester onder die sorgvan die Strandgemeente gestel.Daar was net een wyk van Rooi-Els tot in Kaap Agulhas. In 1983word die Kleinmond-Bettysbaai-Caledongebied 'n aparte wyk metWillie Venter as eerste ouderlingen word daar kwartaalliks inKleinmond dienste gehou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57007
2006-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error