1887

n Die Kerkblad - Ds. Douglas Campbell verwerf gesogte ABSA-medalje : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 29 Maart 2006 is diegesogte ABSA-Medalje virdie beste meestersgraadverhandelingin die Mens- en Geesteswetenskappegedurende 2005 aandie Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)aan ds. DouglasCampbell toegeken. Die redaksiehet prof. Fika J van Rensburgversoek om meer te vertelvan die verhandeling en die outeur:Hy het die MA-graad in NuweTestament aan die Noordwes-Universiteitin 2005 behaal met 'n puntvan 83%. Sy studieleier was prof.Fika J van Rensburg. Die titel vansy verhandeling is: "Christ Preachingto the Spirits: An exegeticalStudy of 1 Peter 3:18-22." Die werkis sistematies, logies, goed gestruktureer,gebalanseerd en duidelik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57008
2006-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error