1887

n Die Kerkblad - Boshof is dankbaar! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Boshof is in 1872 gestig, en bestaan tansuit 43 belydende en agt dooplidmate. Die gemeente, wat op 'nstadium 'n groot gemeente was, het deur die jare al hoe kleiner in getalbegin word.Tot en met 'n paar jaar gelede het die kortste teerpad tussenBloemfontein en Kimberley deur Boshof geloop. Dit het uiteraard 'nlewendige uitwerking op die dorp se ekonomie gehad. Soos vooruitgangen groei in die land toegeneem het, is die pad tussen Bloemfonteinen Kimberley, wat via Petrusburg geloop het, enkele jare geledeook geteer, en is dit sedertdien die kortste teerpad tussen Bloemfonteinen Kimberley.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57010
2006-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error