1887

n Die Kerkblad - Eer God ... met jou sang : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Uit die Bybel is dit baie duidelikdat ons sang en musiek moetgebruik om God te verheerlik. Deurte sing en musiek te maak, kan onsop 'n besondere manier ons verwonderingoor God uitdruk.Die Israeliete het spontaan oor dieverlossingsdade van God gejubel -met lofliedere, oorwinningsliedere,dankliedere en feesliedere (Eks 15;2 Kron 5:2-14; Esra 3). Dit het niemaar gegaan om die lied ter willevan die lied nie. Die lied het 'n spesifiekedoel en funksie gehad. Deurdie lied is gevoelens soos liefde,dankbaarheid, blydskap, teleurstellingen wanhoop uitgedruk, en geloofin die Verbondsgod bely.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57015
2006-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error