1887

n Die Kerkblad - Eer God ... deur jou werk : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke mens dra 'ngeestelike bril.Jy kyk daardeurook na jouwerk. Dit bepaalook hoe jy jouwerk doen.Kyk jy vanuit diegeloofsperspektiefwat die Bybeljou gee, danwaardeer jy jouwerk as 'nroeping.Kyk jy vanuit dieperspektief vanjou sondigenatuur, doen jyook jou werkdienooreenkomstig.Daar is verskillende raamwerke waarmee jy na jou werk kan kykDie Bybel is 'n geloofsboek. Alles word in verhouding tot Godgesien. Dit raak elke aspek van ons lewe. Die Bybel gee ookperspektief oor hoe ongelowiges na hulle lewensuitinge kyk, ook nahulle werk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57017
2006-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error