1887

n Die Kerkblad - Eer God ... deur die evangelie van Jesus Christus uit te dra : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Naas Ferreira Dra die evangelie uitDie probleem van onvoltooide kerkweesDie Israeliete wat teruggekeer het uit dieballingskap, het aanvanklik baie ywerigbegin om die tempel weer te herbou. Hullehet besef dat God steeds sigbaar in die midde vansy volk wil lewe.Maar, nadat die fondamente van die tempel voltooiwas, het hulle die bouwerk gestaak. Vir 16 jaar reedsis niks verder aan die tempel gedoen nie. In hulle eiehuise het hulle hulleself wel 'n sekere mate vanluuksheid gegun ("betimmerde huise", vs 3).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57018
2006-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error