1887

n Die Kerkblad - Ware waarheid en ware eenheid? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die kerk van die Here behoort daar eenheid te wees op grond vandie waarheid van God se Woord (Joh 17:17; 2 Tim 2:15). Die eenheidvloei immers voort uit die waarheid. Wat die Gereformeerde Kerke inSuid-Afrika (GKSA) betref, kan gevra word: Is daar waarheid in die bestaandeeenheid binne die kerke van die GKSA? En ook: Is daar eenheidin die waarheid binne die kerke van die GKSA?Bestaan die moontlikheid verder dat daar in die kerk eenheid sonder waarheidkan wees? Met ander woorde: Kan daar eenheid wees in onwaarheid?Kan daar onenige waarheid wees?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57025
2006-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error