1887

n Die Kerkblad - "Ek soek 'n nuwe kerk" : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In haar Godsdiens-Aktueel-artikel in van20 Maart roer Yolanda Dreyer 'n belangrikesaak aan. Sy verwys daarin na 'n kennis wat moegis vir die geredekawel in die kerk oor beker of kelkie,en oor uitsprake oor die vrou in die amp. Dit rym niemet die man (en sy gesin) se leefwêreld nie, waaralles aan verandering onderworpe is en waar vroue'n belangrike rol speel. Selfs in Bybelse tye het dingemet verloop van tyd voortdurend verander. "Tydloseidees of kultuurlose gebruike wat derhalwe altydgeldig sal wees, bestaan nie ... Net God is tydloos" -so lui die argument.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57026
2006-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error