1887

n Die Kerkblad - Die kerk van die brandende lampies : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In ons tyd is daar nie 'n gebrek aan lig nie. Die son en die maan kan maar sak, maar in stede en dorpe flits die een lig na die ander aan. Straatligte. Kamerligte. Kantoorligte. Sportterreinligte. Advertensieligte. Soekligte. Flitsligte. Kersligte ... So erg is die ligbesoedeling in ons stede en dorpe dat astronome haas nie die sterre onder dié omstandighede kan ondersoek nie. Hulle moet uitwyk na ruimtes ver van die ligbelaaide stede en dorpe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3188/EJC57031
2006-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error